Tuis | Episodes | Lees Meer | Aanbieder | Oor Maatband | Video | Kompetisie | Produksiespan | Borge | Kontak

ONS SLENDER WONDER DEELNEMERS

JaqueleenLouiseTersiaYolandaChristineJacolienTanyaUrsula
Ons deelnemers VOOR Slender Wonder - kliek op 'n foto om hulle nuutste foto's te sien
EPISODE 5 - REEKS 4   GESIEN OP MAATBAND...

MAATBAND
UITSAAI
TYE

Donderdag 17 Mei 17:30
Vrydag 18 Mei 14:00
Saterdag 19 Mei 16:00
Sondag  20 Mei 07:30
Woensdag 23 Mei 22:00
ELECTROMAGNEET TERAPIE
Ons stel magnete op die proef en sien hoe elektromagneet terapie allerhande skete of pyne kan behandel. Bemer is die węreld se voorste en mees gevorderde pulseerstroom... lees meer
REKMERKE
Rekmerke - almal van ons haat dit, maar die meeste van ons het dit!!! Moria gaan kry raad oor hierdie kondisie sodat ons dit beter kan verstaan asook leer hoe om dit effektief te behandel.
MOMENTS IN TIME
Ons kuier saam met drie ongelooflike mense wat ons gewys het dat skoonheid dieper is as die vel. Al drie het kanker.
SLENDER WONDER
Die Slender Wonder deelnemers hou vasvrae kompetisie en ons sal gou genoeg sien of hulle tot dusver mooi opgelet het wanneer dit by hul gesondheid kom!
VIDEO VAN DIE WEEK

Bemer is die węreld se voorste en mees gevorderde pulseerstroom elektromag-netiese veldterapie (PEMV). Dit is nie ingrypend nie en daar is geen newe effekte nie. Bemer word met sukses aangewend in meer as vyf en veertig lande deur geneeskundiges, private persone met chroniese of akute toestande, sportmense en spanne vir herstel en optrede, sowel as deur indiwidu wat graag net optoom gesondheid behandhaaf... lees meer
 

Sontal Tonalin CLA word van natuurlike Safflower olie gemaak en is ʼn gekonjugeerde linoleic vetsuur. Wanneer jy vette eet wat nie dadelik deur jou liggaam as energie benodig word nie, word dit deurmiddel van ʼn ensiem genaamd lipoproteďen lipase deur die liggaam se vetselle geabsorbeer... lees meer
 

MAATBAND BORGE


www.slenderwonder.co.za

TWITTER

      


MAATBAND OP kykNET

Donderdag 17:30
Vrydag 14:00
Saterdag 16:00
Sondag 07:30
Woensdag 22:00
 

MEER INLIGTING
>> Gewigsverlies
>>

Spastiese Dikderm

>>

Plastiese Chirurgie

>> Aambeie
>>

PEPTAN

>> TONALIN CLA

NUUSBRIEF
Om seker te maak jy bly
op hoogte van Maatband nuus, teken in op ons nuusbrief hieronder...